Anatomie vir medies-verwante studierigtings 2
Anatomie vir medies-verwante studierigtings
Author/s: Meiring JH
Edition: 2
ISBN: 9780627019654
eISBN: N/A
ePub ISBN: N/A
Pages: 327
Published: 1998
Print Recommended Retail Price: R 875.00

Hierdie werk, getitel Anatomie vir medies-verwante studierigtings, is 'n hersiene uitgawe van Anatomie vir die medies-wetenskaplike student (ook beskikbaar in Engels).

Die boek bied 'n sistemiese benadering tot anatomie. Hierdie benadering, in teenstelling met die regionale benadering wat deur mediese en tandheelkundige studente gebruik word, is veral gerig op medies-verwante beroepsrigtings soos verpleegkunde, radiografie, arbeidsterapie en fisioterapie.

Die boek is in 'n maklik leesbare styl geskryf en daar is gepoog om aan elk van bogenoemde kursusse se behoeftes te voldoen.

1. Inleiding
2. Die sel
3. Embriologie
4. Weefselleer
5. Osteologie
6. Gewrigte
7. Spiere
8. Die senuweestelsel
9. Die kardiovaskulêre stelsel
10. Die respiratoriese stelsel
11. Die spysverteringstelsel
12. Die urogenitale stelsel
13. Die spesiale sintuie
14. Die endokriene kliere

You Might Also Like

Local government administration in eastern and southern Africa
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627043185
Published:
Handbook for nurse management
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041716
Published:
How to support English Second-Language Learners
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041341
Published:
A teacher's guide to the SIAS document
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627038372
Published:
We're taking you to Takealot, our trusted print book partner.

All of our printed books are sold through Takealot, a leading book retailer and distributor in South Africa. By clicking "Continue", you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.

We're taking you to Snapplify, our trusted ebook partner.

All of our printed books are sold through Snapplify, a leading ebook retailer and distributor in South Africa. By clicking Continue, you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.