
Soos enige sakeonderneming kan 'n boerdery wat nie lewensvatbaar is en goed bestuur word nie, nie oor die lang termyn winsgewend voortbestaan nie. Die eerste vereiste vir die vestiging van 'n lewensvatbare boerdery is goeie investeringsbesluite.
Die bes beplande boerdery kan egter ook ten gronde gaan as gevolg van onewewigtige finansieringsbesluite, en veral in hedendaagse omstandighede, ook weens swak menslikehulpbronbestuurspraktyke en arbeidsverhoudige.
Hierdie boek, wat veral gerig is op praktiserende boere en studente in boerderybestuur, bevat riglyne vir die neem van rasionele finansierdings- en investeringsbesluite asook riglyne vir die behoorlike bestuur van menslike hulpbronne en arbeidsbetrekkinge in boerderyverband.
AFDELING A Finansiering en investering
1 Kapitaalbehoeftes, -vorme en -bronne
2 Die finansieringsbeleid van ‘n boerderyonderneming
3 Gebruiksreg op grond
4 Meganiese- en gebouebestuur
5 Die belegging van fondse
AFDELING B Menslikehulpbronbestuur
6 Menslikehulpbronbestuur
7 Arbeidsverhoudinge: Strukture en wetgewing in Suid-Afrika
8 Arbeidsverhoudinge: Prosedures en prosesse
All of our printed books are sold through Takealot, a leading book retailer and distributor in South Africa. By clicking "Continue", you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.
All of our printed books are sold through Snapplify, a leading ebook retailer and distributor in South Africa. By clicking Continue, you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.