Dramateks, Die
Dramateks, Die
'n Handleiding
Author/s: Keuris M
Edition: 1
ISBN: 9780627022043
eISBN: 9780627031540
ePub ISBN: N/A
Pages: 104
Published: 1996
Print Recommended Retail Price: R 415.00
eBook Recommended Retail Price: R 373.50

Hoe ontleed ons 'n drama? Hoe benader ons die feit dat 'n drama meestal geskryf is om opgevoer te word? Watter invloed het die opvoeringsgerigtheid van 'n drama op aspekte soos die karakters, die tyd en ruimte, asook die drama se struktuur?

Hierdie vrae en meer word in Die dramateks: 'n handleiding op 'n eenvoudige en toeganklike wyse beantwoord. Die dramateks gee sowel 'n basiese inleiding tot die moderne dramateorie as praktiese riglyne oor hoe om 'n dramateks te analiseer, en is 'n nuttige gids vir beide dosente en studente. Die teorie word deurgaans verduidelik en geillustreer aan die hand van voorbeelde uit meer as dertig bekende Afrikaanse dramas.

Marisa Keuris is 'n dosent in die Departement Algemene Literatuurwetenskap aan Unisa en het uitgebreide ondervinding in die onderrig van dramateorie op beide voorgraadse en nagraadse vlak. Sy is die outeur van Dramateorie vandag: die bydrae van die drama- en teatersemiotiek en het talle artikels oor die dramateorie gepubliseer.

1 Opvoeringsgerigtheid
2 Dramatiese karakters
3 Ruimte in die drama
4 Hoe word die ontleding van ‘n dramastruktuur gedoen?
5 Dialoog en didaskalia
6 Resepsie of ontvangs van die drama

You Might Also Like

Local government administration in eastern and southern Africa
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627043185
Published:
Handbook for nurse management
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041716
Published:
How to support English Second-Language Learners
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041341
Published:
A teacher's guide to the SIAS document
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627038372
Published:
We're taking you to Takealot, our trusted print book partner.

All of our printed books are sold through Takealot, a leading book retailer and distributor in South Africa. By clicking "Continue", you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.

We're taking you to Snapplify, our trusted ebook partner.

All of our printed books are sold through Snapplify, a leading ebook retailer and distributor in South Africa. By clicking Continue, you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.