Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente 5
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente
Author/s: Mohr P
Edition: 5
ISBN: 9780627033445
eISBN: 9780627033452
ePub ISBN: N/A
Pages: 456
Published: 2015
Print Recommended Retail Price: R 915.00
eBook Recommended Retail Price: R 823.50

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is 'n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen 'n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik. Die boek dek al die materiaal wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en lê 'n stewige grondslag vir intermediêre en gevorderde studie in ekonomie.

Die vyfde uitgawe is 'n herstruktureerde, omvattend hersiene en opgedateerde weergawe van die gewilde vierde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes, val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie. 'n Magdom tersaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse ekonomie word ook gegee.

Hierdie boek is ook in Engels beskikbaar.

South African workbook for economics is 'n addisionele hulpmiddel wat studente kan aankoop by hul naaste boekwinkel of aanlynhandelaar. Besoek asseblief www.vanschaiknet.com vir inligting oor kern- en aanvullende produkte vir Ekonomie I.

Hoofstuk 1 Wat is ekonomie?
Hoofstuk 2 Ekonomiese stelsels
Hoofstuk 3 Produksie, inkome en besteding in die gemengde ekonomie
Hoofstuk 4 Vraag, aanbod en pryse
Hoofstuk 5 Vraag en aanbod in aksie
Hoofstuk 6 Elastisiteit
Hoofstuk 7 Die teorie van vraag: die nutsbenadering
Hoofstuk 8 Die teorie van vraag: die onsydigheidsbenadering
Hoofstuk 9 Agtergrond tot aanbod: produksie en koste
Hoofstuk 10 Markstruktuur 1: Oorsig en volmaakte mededinging
Hoofstuk 11 Markstruktuur 2: Monopolie en onvolmaakte mededinging
Hoofstuk 12 Die faktormarkte: die arbeidsmark
Hoofstuk 13 Die meting van die prestasie van die ekonomie
Hoofstuk 14 Die monetêre sektor
Hoofstuk 15 Die owerheidsektor
Hoofstuk 16 Die buitelandse sektor
Hoofstuk 17 ‘n Eenvoudige Keynesiaanse model van die ekonomie
Hoofstuk 18 Keynesiaanse modelle wat die owerheid en die buiteland insluit
Hoofstuk 19 Meer oor makro-ekonomiese teorie en beleid
Hoofstuk 20 Inflasie
Hoofstuk 21 Werkloosheid
Hoofstuk 22 Ekonomiese groei en konjunktuurgolwe

You Might Also Like

Local government administration in eastern and southern Africa
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627043185
Published:
Handbook for nurse management
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041716
Published:
How to support English Second-Language Learners
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041341
Published:
A teacher's guide to the SIAS document
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627038372
Published:
We're taking you to Takealot, our trusted print book partner.

All of our printed books are sold through Takealot, a leading book retailer and distributor in South Africa. By clicking "Continue", you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.

We're taking you to Snapplify, our trusted ebook partner.

All of our printed books are sold through Snapplify, a leading ebook retailer and distributor in South Africa. By clicking Continue, you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.