Help! Ek is ’n studenteonderwyse
Help! Ek is 'n studente-onderwyser
Vaardigheidsontwikkeling vir onderwyspraktyk
Author/s: Du Toit E, Jacobs L, Louw F Vertaal deur Blaauw J
Edition: 1
ISBN: 9780627040894
eISBN: N/A
ePub ISBN: 9780627040900
Pages: 286
Published: 2023
Print Recommended Retail Price: R 590.00
eBook Recommended Retail Price: R 531.00
Daar is geen vaste resep om ’n “goeie onderwyser” te word nie. Probeer-en-tref is dikwels die enigste manier om uit te vind wat die beste vir ’n spesifieke persoon in 'n spesifieke konteks werk. Dit kan ’n angswekkende vooruitsig wees om vir die eerste keer in ’n klaskamer te moet instap. Help! Ek is ’n studente-onderwyser bied leiding en ondersteuning aan studente- en beginneronderwysers in hul strewe om doeltreffende leer te bevorder, veral in Suid-Afrika se komplekse skoolomgewing.
Help! Ek is ’n studente-onderwyser fokus op praktiese toepassings wat studenteonderwysers sal help om daardie vaardighede te ontwikkel wat noodsaaklik is vir doeltreffende onderrig. Opdragte, aktiwiteite en oefeninge skep geleenthede om oor die inligting te besin en dit in die werklike skoolomgewing toe te pas, terwyl wenke en voorstelle suksesvolle implementering in die hand werk.
Inhoud sluit die volgende in:
  • Waardegedrewe skole
  • Die studente-onderwyser en die onderrigkonteks
  • Ontwikkeling van fasiliteringsvaardighede
  • Ontwikkeling van die kritiese denker
  • Doeltreffende implementering van opvoedkundige media
  • Integrering van inligtings- en kommunikasietegnologie in jou onderrig
  • Die skooladministrasiebestuurstelsel
  • Klaskamerassessering
  • Beplanning van jou les
  • Dissipline in die klaskamer en daar buite
  • Die studente-opvoeder en die reg
Help! Ek is ’n studente-onderwyser is gemik op studente-onderwysers, sowel as nuwelingonderwysers, in alle fases. Dit is ook ’n noodsaaklike hulpbron vir mentors wat leiding en rigting aan studente- en beginneronderwysers moet gee.
1. Waardegedrewe skole
2. Die studente-onderwyser en die onderwyskonteks
3. Ontwikkeling van fasiliteringsvaardighede
4. Ontwikkeling van die kritiese denker
5. Doeltreffende implementering van opvoedkundige media
6. Integrasie van inligtings- en kommunikasietegnologie in jou onderrig
7. Skooladministrasie-bestuurstelsel
8. Klaskamerassessering
9. Beplanning van jou les
10. Dissipline in en om die klaskamer
11. Die studente-opvoeder en die reg

You Might Also Like

Local government administration in eastern and southern Africa
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627043185
Published:
Handbook for nurse management
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041716
Published:
How to support English Second-Language Learners
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041341
Published:
A teacher's guide to the SIAS document
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627038372
Published:
We're taking you to Takealot, our trusted print book partner.

All of our printed books are sold through Takealot, a leading book retailer and distributor in South Africa. By clicking "Continue", you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.

We're taking you to Snapplify, our trusted ebook partner.

All of our printed books are sold through Snapplify, a leading ebook retailer and distributor in South Africa. By clicking Continue, you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.