Op die keper beskou
Op die keper beskou
Oor die ontstaan van Afrikaans
Author/s: Grebe HP
Edition: 1
ISBN: 9780627030215
eISBN: 9780627030543
ePub ISBN: N/A
Pages: 168
Published: 2012
Print Recommended Retail Price: R 610.00
eBook Recommended Retail Price: R 549.00

Dit is duidelik dat 'n versameling waardevolle historiografiese gegewens oor Afrikaans in Op die keper beskou opgesluit is. Enersyds bevat dit die optekening, samevatting en verwerking van sienings en insigte deur taalwetenskaplikes oor 'n lang periode wat hulle met kwessies rondom die wording van Afrikaans as taal in al sy historiese variêteite besig gehou het, en andersyds lewer Heinrich Grebe ?n eie bydrae tot die debat deur ?n kritiese ontleding van verskillende standpunte.

Grebe doen daarby ook verslag van eie empiriese navorsing, in aansluiting by die teoretiese beskouings oor die verskillende ontstaanshipoteses. Hierdie teks het die potensiaal om as belangrike verwysingsbron te dien en tot 'n beter begrip van die teoretiese debat oor die ontstaansprosesse van Afrikaans te lei.

Prof. Ernst Kotzé
Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, Port Elizabeth

AFDELING 1: ONTSTAANSTEORIEË
Hoofstuk 1 Vroeë standpunte oor Afrikaans
Hoofstuk 2 Nuwer beskouinge oor Afrikaans

AFDELING 2: DIE OOSGRENS-HIPOTESE AS TEORETIESE KONSTRUK
Hoofstuk 3 Die historiese juistheid van die begrip
Hoofstuk 4 Die teoretiese status van die begrip

AFDELING 3: STANDAARDAFRIKAANS EN DIE KONSTRUKSIE VAN IDENTITEIT
Hoofstuk 5 Onder die stolp van die tyd vandaan: ‘n voorstudie na die standaardisering van Afrikaans
Hoofstuk 6 De taal is gans het volk ? taalstandaardisasie en die konstruksie van identiteit
Hoofstuk 7 Die preekbundel as getuienis ? Standaardafrikaans in die vroegtwintigste eeu
Hoofstuk 8 Die transkripsie van ‘n Overbergse teks ? Overbergs of Transvaals?

You Might Also Like

Local government administration in eastern and southern Africa
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627043185
Published:
Handbook for nurse management
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041716
Published:
How to support English Second-Language Learners
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627041341
Published:
A teacher's guide to the SIAS document
Author/s:
Edition:
ISBN: 9780627038372
Published:
We're taking you to Takealot, our trusted print book partner.

All of our printed books are sold through Takealot, a leading book retailer and distributor in South Africa. By clicking "Continue", you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.

We're taking you to Snapplify, our trusted ebook partner.

All of our printed books are sold through Snapplify, a leading ebook retailer and distributor in South Africa. By clicking Continue, you'll be redirected to their website, where you can complete your purchase.